






Van hierdie dag af bou julle saam aan julle toekoms.
Hoe mooi is die liefde nie? Elke oomblik van die dag was vol liefde en geluk. Met elke kyk en elke soen was daar ware liefde.
LC & Michanne julle het so mooi gelyk julle dag. Julle liefde straal uit en is besonders. Dit was vir ons baie lekker en die troue was vol van gees by Lezar Opstal. 'n Mens kon sien hoe die gaste saam julle die dag geniet en die liefde saam vier.
Dankie dat ek en Johann die dag kon saam vier.