






Van hierdie dag af bou julle saam aan julle toekoms.
Lag is die vuurwerk van die liefde.
Ware liefde sal mens altyd voor veg.
Die liefde tussen die twee.
Elke keer as jy my naby jou hart hou, voel dit my, self al is dit net vir daardie oomblik dat alles sal reg wees.